Wie is ons / Who we are
Harties Performance Institute (HPI) is ’n nie-winsgewende organisasie wat gestig is om Hoërskool Hartbeespoort se sportfasiliteite, kultuuraktiwiteite en akademiese ondersteuning te verbeter en te bevorder. Ons wil plaaslike besighede die platvorm gee om deel te word van ‘n opbouende netwerk wat vir jou besigheid ook ‘n aanwins kan wees.

Mission/Missie
To empower learners of Hartbeespoort High School through the Harties Performance Institute (HPI) by offering comprehensive sport and cultural enrichment programmes. We foster an inclusive community that values teamwork, creativity, and mutual respect. By bridging cultural differences and promoting healthy lifestyles, HPI creates opportunities for personal growth, learning, and success—both on and off the field.

Visie/Vision
Om ’n toonaangewende instelling in Hartbeespoort te word wat erken word vir die ontwikkeling van afgeronde individue wat in sport, kultuur en akademie uitblink. HPI sien ’n toekoms waarin elke leerder toegerus is met die vaardighede, veerkragtigheid en ingesteldheid om te floreer in ’n voortdurend veranderende wêreld, en wat ‘n positiewe bydra kan lewer tot die gemeenskap en die toekoms van ons dorp.

