Ontmoet Ons Span
Ons bestuurspan bestaan volledig uit toegewyde en passievolle ouers, elk met ’n agtergrond in korporatiewe loopbane wat hulle eie belangrike rol in die HPI speel om Harties as ‘n geheel te bevorder. Benewens ons toegewyde bestuurspan het ons ’n diverse groep ondersteuners wat ook elkeen hande vat vir elke projek.
Our management team is made up entirely of dedicated and passionate parents, each with a background in corporate careers and each playing an important role in HPI to advance Harties as a whole. In addition to our committed management team, we have a diverse group of supporters who all lend a hand on every project.
